Skip to playerSkip to main content
  • 16 years ago
Toast Coetzer besoek die Vanderkloof- en Gariepdamme onderweg na 'n minder bekende - maar skouspelagtige - waterval in die ou Transkei: Die Tsitsa-valle sowat 10 km suid van Qumbu. (Die damwalvideo's is geneem in Februarie 2010).
Comments

Recommended