Skip to playerSkip to main content
  • 16 years ago
Diep in die Groot Karoo hou Toast Coetzer stil by die Vanwyksvleidam...'n Dam wat nog nooit in sy bestaan vol was nie. Hy besoek ook Springbokoog se merkwaardige rotstekeninge en -etse...en jaag 'n bietjie aan.
Comments

Recommended