Skip to playerSkip to main content
  • 10 years ago
Dr. Gorman en Kroonprins Karnati voer slinkse planne in die mou om die aardmense se nuwe sterkruiser, die SK Woltemade te kaap en te gebruik om sekere mineraalregte te bekom. Pikkie, die robot, vergesel kaptein Buks de la Rey op die gevaarlike ruimtesending as 'n verstekeling en red uiteindelik die situasie.

Category

📺
TV
Be the first to comment
Add your comment

Recommended