Strand Somerset-Wes eiendomsagent video profiel - Alta Oosthuizen - Cape Coastal Homes

CCHvideos
0
23 views
  • About
  • Export
  • Add to
Alta Oosthuizen is een van CCH se top verkoopsagente in die Helderberg area - Strand, Somerset-Wes en Gordonsbaai. Alta het die afgelope paar jaar gemiddeld 1 tot 2 huise per maand verkoop.

Alta se kennis van die Helderberg area en die plaaslike eiendomsmark is baie goed en kan vir u as koper of verkoper baie waardevol wees met u eiendomstransaksie.

Alta spesialiseer in eiendomsverkope in veral die volgende Helderberg woonbuurte :

Strand :
Strand-Noord, Strand Goedehoop, Onverwacht (Die Bos),

Somerset-Wes :
Heldervue, Die Wingerd, Parel Vallei, Heritagepark, Erinvale Golflandgoed, Land & Zeezicht, Somerset Heights en Schonenberg Estate.

Alta is iemand wie baie omgee vir haar medemens -- sy is dan ook baie aktief met sosiale welsynaksies in die minder bevoorregte gemeenskappe van die Helderberg.

Vir 'n meer volledige profiel oor Alta :
http://www.cch.co.za/property/pages/alta-oosthuizen

0 comments