List options
Export
Player mode on | off
Grid
List
Snoek Safari (Part 2)
What happens once the catch is back in the harbour? Go! Magazine's Le Roux Schoeman went to find out.
Snoek Safari (Part 1)
Go! Magazine's Le Roux Schoeman joins Marius Nowers en the crew onboard the Emily-Marie as they go handline fishing for snoek near St Helena Bay on the West Coast of South Africa.
Snoek (Deel 2)
Na 'n dag op die water by St Helenabaai aan die Weskus, keer die bemanning van die Emily-Marie terug na die Sandy Point-hawe waar die snoek haastig verkoop en gevlek word.
Epupa Falls: Good vantage point
The Epupa Falls in Namibia's Kaokoland is an awesome sight.
Epupa Falls: Get a good vantage point
One of the highlights of travelling in Namibia's Kaokoland, is surely a visit to the impressive Epupa Falls.
Driving to Sossusvlei
This is what the last 5 km ahead of Sossus- en Dead Vlei in Namibia look like.
Namibia: Tips for visiting Sossusvlei
Sossusvlei is a straightforward destination: There is only one route, a tar road of 60km from the entry gate to the parking area, from where you take another 5km sand track (either in your own 4 x 4 or a shuttle service) to the two main attractions: Dead Vlei and Sossusvlei itself. En route, many people stop at Dune 45: This clip shows what Dune 45 is all about.
Bosveldpaaie en busse wat vassit
Drie weke en 5425 km nadat Toast Coetzer uit die Kaap weg is, hou hy stil op Musina.
Mamre: 'n Rit langs die Mooimaakrivier
Mamre, sowat 45 minute se ry van Kaapstad, is een van die mees historiese kerkdorpies in Suid-Afrika. En nou is daar 'n splinternuwe rede om hierdie Morawiese sendingdorp te gaan besoek: 'n Donkiekarroete. Besoek http://www.mamredonkeytrail.co.za/ vir al die pryse en besonderhede.
Verken die Kaapse skiereiland (met 'n kenner!)
Kom verken die Kaapse skiereiland, van die middestad verby Houtbaai - via Chapmanspiekrylaan - tot Kaappunt en terug via Kalkbaai. Video: Le Roux Schoeman en Jon Minster. Foto's: Nadine Theron en Le Roux Schoeman.
Agri Megaweek : Trekkers, wol en langarm...
Wat gebeur by die Agri Megawee? Weg se Erns Grundling het gaan uitvind.
Die raaisel van die skaars padda op die 8ste verdieping
Hoe het Bafana die skaars Westelike luiperdskurwepadda gevorder tot binne Weg se kantoor, op die 8ste verdieping van 'n die Media City-gebou in Kaapstad?
Kom woon 'n erediens by op Genadendal
Suid-Afrika se bekendste sendingdorp, Genadendal in die Wes-Kaapse Overberg, spog ook met 'n basuinkoor wat meer as 150 jaar oud is.
Music in the valley of grace
Music fills the air in Genadendal, a Moravian mission town in the Western Cape's Overberg region.
Landsreis: Episode 4
Nou mik Toast Coetzer na die see: Shelly Beach, naby Durban in KwaZulu Natal. Hy is steeds onderweg na Musina (al die pad uit die Kaap), maar maar maak eers bietjie tyd om te luister na Sibusisu en Vusi Ngcobo: Hierdie twee, beter bekend as Buskers' Vibration, speel 'n hond uit 'n bos by Howick se waterval.
Landsreis: Episode 3
Toast Coetzer besoek die Vanderkloof- en Gariepdamme onderweg na 'n minder bekende - maar skouspelagtige - waterval in die ou Transkei: Die Tsitsa-valle sowat 10 km suid van Qumbu. (Die damwalvideo's is geneem in Februarie 2010).
The short and troubled life of the stranded Seli I
The ups and downs of a ship stranded in Cape Town's Table Bay. For more video's go to www.gomag.co.za/multimedia
Stranded Seli burns
The stranded Seli I caught fire on Thursday.
Cape Town's Fan Fest
With the countdown to the beginning of the World Cup, construction has begun on Cape Town’s FIFA Fan Fest situated at the Grand Parade. When complete, the 25413 sqm area will serve as the city’s official entertainment hub for the duration of the soccer festival.