Wegtydskrif
8 636
views
Website:
http://www.wegtydskrif.co.za
Weg is 'n Suid-Afrikaanse reistydskrif.
Weg is a South African travel magazine
Redaksionele beginsels van Weg
Weg se redaksie word deur drie eenvoudige
redaksionele beginsels gerig:
1 Ons betaal self. Weg se joernaliste betaal hulle eie reis- en verblyfkoste. Die meeste ander reistydskrifte aanvaar gratis aanbiedinge, maar ons meen dié praktyk veroorsaak dat ’n tydskrif uiteindelik oor bestemmings skryf wat hy andersins nie in die belang van sy lesers sou kies nie. As Weg nie kan bekostig om ’n plek te besoek nie, kan ons lesers waarskynlik ook nie – daarom betaal ons sodat ons kan reis soos jy reis.
As daar ’n uitsonderlike situasie ontstaan waar ons
wel ’n gratis aanbieding aanvaar, sal ons dit in die
tydskrif aan die lesers verklaar.
2 Ons ry onaangekondig. Weg se joernaliste
probeer om “anoniem” te reis sodat ons soos gewone toeriste behandel word. Ons wil ’n bestemming aantref soos ’n gewone lid van die publiek dit sal aantref.
3 Ons verkoop nie redaksionele ruimte nie.
Weg se redaksionele inhoud is onafhanklik van die tydskrif se kommersiële transaksies. Niemand kan betaal om redaksionele blootstelling te kry nie. Ons “verkoop” byvoorbeeld nie ons voorblad sodat ’n spesifieke voertuig of bestemming “toevallig” daarop kan verskyn nie. So ook word die items wat in ons toerustingblaaie verskyn, gekies omdat ons reken ons lesers sal daarin belang stel. ’n Vervaardiger kan nie betaal om sy produk
daar te laat plaas nie.
Kortom, Weg se redaksie tree op in die belang van sy lesers. As ander faktore ’n rol speel, sal ons dit duidelik so stel.

Profile Comments (0)
Top Rated »
Most Viewed »
Most Popular »
Snoek Safari (Part 2)
What happens once the catch is back in the harbour? Go! Magazine's Le Roux Schoeman went to find out.
Snoek Safari (Part 1)
Go! Magazine's Le Roux Schoeman joins Marius Nowers en the crew onboard the Emily-Marie as they go handline fishing for snoek near St Helena Bay on...
Snoek (Deel 2)
Na 'n dag op die water by St Helenabaai aan die Weskus, keer die bemanning van die Emily-Marie terug na die Sandy Point-hawe waar die snoek haastig...
Epupa Falls: Good vantage point
The Epupa Falls in Namibia's Kaokoland is an awesome sight.
Epupa Falls: Get a good vantage point
One of the highlights of travelling in Namibia's Kaokoland, is surely a visit to the impressive Epupa Falls.
Driving to Sossusvlei
This is what the last 5 km ahead of Sossus- en Dead Vlei in Namibia look like.
Namibia: Tips for visiting Sossusvlei
Sossusvlei is a straightforward destination: There is only one route, a tar road of 60km from the entry gate to the parking area, from where you...
Bosveldpaaie en busse wat vassit
Drie weke en 5425 km nadat Toast Coetzer uit die Kaap weg is, hou hy stil op Musina.
Landsreis
1 video
Landsreis: Episode 3 (03:16)
all playlists »